Aktiwiteite met sirkels

Ons het 'n hele boekie saamgestel wat handel rondom die gebruik van sirkels in perseptuele ontwikkeling. Kyk gou die video hier : https://youtu.be/6vIR4XGfyqw Hier is 'n paar oulike idees uit ons boekie om jou solank aan die gang te sit : Wil jy graag die volledige boekie koop om in jou klas of huis te... Continue Reading →

Letter pakket terugvoer

Ons is baie trots om hande te vat met juffrou Debra (by Laerskool Badplaas). Hulle volg ons program met hulle graad R maats en gebruik ook ons letter pakket. Luister hier na die pret wat haar maats het met een van ons letter maats Ursula ultraviolet. Sjoe, my juffrou hart klop sommer sjokolade as ek... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: