Kan jy raakslaan?

Hierdie aktiwiteit was groot pret! Ons het 2 stelle klein skoppies gekoop. (Die speeltipe wat klein en gemaklik vir ons kinders is.) Twee maats (of 'n maatjie en mamma) sit oorkant mekaar by 'n tafel. Stoot nou met die linkerskoppie die bal vorentoe, die ander kant moet met die linkerskoppie terugstoot. Stoot nou met die... Continue Reading →

Die letter b

Kyk gerus hier na ons oulike video wat wys hoe om die letter b te maak. Hou in gedagte dat ons klein maats die letters eers foneties aanleer (as 'n klank). Ons kinders moet eers blootstelling kry om die letter op allerlei konkrete maniere te vorm alvorens enige papierwerk aangepak word. Kyk gerus saam :... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: