Wiskunde les – tema wilde diere in die veld.

Hierdie oulike wiskunde les vorm deel van ons kurrikulum. In kwartaal 3 is een van ons temas wilde diere in die veld. Ek deel graag hierdie les met julle om in jou klas of huis te gaan toepas. Gebruik die diere prente vanaf die tema tafel. Die kinders behoort redelik vertroud te wees met die... Continue Reading →

Kan jy raakslaan?

Hierdie aktiwiteit was groot pret! Ons het 2 stelle klein skoppies gekoop. (Die speeltipe wat klein en gemaklik vir ons kinders is.) Twee maats (of 'n maatjie en mamma) sit oorkant mekaar by 'n tafel. Stoot nou met die linkerskoppie die bal vorentoe, die ander kant moet met die linkerskoppie terugstoot. Stoot nou met die... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: