Die letter b

Kyk gerus hier na ons oulike video wat wys hoe om die letter b te maak. Hou in gedagte dat ons klein maats die letters eers foneties aanleer (as ‘n klank). Ons kinders moet eers blootstelling kry om die letter op allerlei konkrete maniere te vorm alvorens enige papierwerk aangepak word.

Kyk gerus saam :

Leave a comment

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑